Izelda & Christo
Gaan Trou
17 Oktober 2015
 Groot Makietie
s
Bring Jou Dans Skoene


"The moment you have in your heart this extraordinary thing called love and feel the depth and the delight, you will discover that for the world is transformed"

Bride
Groom

Die Groot Dag...

Seremonie

Isiphiwo Wedding Venue

Datum :
Saterdag,17 Oktober 2015
Tyd :
15:45

Akkommodasie

Isiphiwo
Plot 31 Mountain Drive
Derdepoort,Pretoria
+27 12 808 23 28
info@Isiphiwo.co.za

Indien jy by Isiphiwo akkommodasie boek gebruik asseblief Izelda as n verwysing om n afslag te ontvang. Kliek op die knoppie hier onder vir die lys van alternatiewe akkommodasie.

Geskenk Idees

"‘n Geldjie in die sak is beter as ‘n geskenkie op die rak…"

Gaan jy die troue bywoon?

*Slegs voorsienning gemaak vir naaste familie se kinders.
** Rsvp asseblief teen 20 Augustus 2015

Izelda Van Den Berg

Stuur my n Epos
082 xxx xxxx

** Onthou om te RSVP teen 20 Augustus 2015 indien jy nog nie het nie.

Ons hoop om julle daar te sien!